Hasie-flesse
Benodighede
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } • Drie Console-flesse
• Drie kleure verf
• Wit plakkerpapier
• Hasie-patroon
Metode
1. Draai die silwer deksels van die flesse af
2. Verf elke fles ’n ander kleur en laat droog word
3. Draai dan weer die deksels op
4. Druk drie verskillende hasies uit op die agterkant van die plakkerpapier en knip dit uit
5. Plak dan die hasies op die flesse
Koeldrankbotteltjies
Benodighede
• Glasbotteltjies
• Lint
• Wit papier
• Patroon om op plakkerpapier uit te druk
• Houtgom
• Strooitjies
Metode
1. Plak die lint om die botteltjies met houtgom
2. Druk die patroon uit en knip dit uit
3. Plak dit op die lint (soos in die foto)
4. Gebruik kleurvolle strooitjies vir ’n ekstra tikkie estetiese waarde
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.