kategorieë: Ontspanning

Rozy-Pink veldtog vir kanker

Rozy-Pink
Die Rozy-Pink bracelet initiative is ’n organisasie wat spesiaal fokus op vroue wat daagliks teen kanker moet veg. Die voortdurende projek samel fondse in vir kankerbewustheid, en ook vir ander organisasies wat help met die newe-effekte van terapie op vroue se voorkoms.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Lyk goed
Omdat kanker ’n vrou se energie, aptyt en krag beïnvloed, is die Look Good … Feel Better-program spesifiek ontwerp om kankerpasiënte wat behandeling ondergaan, op ’n praktiese en positiewe manier te help. Die program bied gratis tweeuur-skoonheidswerkswinkels aan by ’n netwerk van hospitale, Onkologie-klinieke en tehuise wat spesifiek ontwerp is om vroue te help met die herstel van hul voorkoms en selfvertroue nadat hulle chemoterapie, bestraling en radioterapie ondergaan het.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die projek het ontstaan toe Leora Hessen (stigter) aanvanklik die armbandjies gemaak het toe haar skoonsuster ’n breingewas moes laat verwyder. Die familie het begin om elke dag die armbande te dra wanneer hulle haar in die hospitaal besoek het. Vreemdelinge het begin vra waar hulle die armbande kan koop, en so het die projek ontstaan. ’n Somtotaal van R25 000 is binne net drie maande vir liefdadigheid ingesamel.

Besoek http://www.luluaccessories.net/ vir meer inligting.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.