Johannesburg is die groot afskop van sewe dorpe/stede se heerlike saameet en -kuier, in regte Suid-Afrikaanse styl.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Borsspeld, Bangles en ’n Blond kook die land aan die brand, en leer sover hulle gaan meer oor eg Suid-Afrikaans kos met ’n splinternuwe baadjie. Polokwane, Nelspruit, Bloemfontein, Hanover, George en Bredasdorp word ook besoek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Hierdie trio pak hulle bus met alles en nog meer “kos” en vat die lang pad sing-sing aan met hul vierde B – Borrie die Haan! Hierdie drie Kokkedoor-finaliste wil die land wys dat ons kos geskiedenisryk is, en dat ons dit moet gebruik en aanhoudend probeer vernuwe, maar sonder om die hartjie van tradisionele resepte te verloor.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Elke dorp/stad sal ’n kans kry om aan Johnny, Marius en Alet se “langtafel” te sit en met hulle te gesels terwyl hulle lekker eet, kuier en goeie wyn geniet.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.