kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Kopstukke!

Deur Cornel Dunn. Hooffoto: pixabay.com

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Terug skool toe

’n Ou deur is met swartbordverf bedek en met industriële kettings aan die plafon geheg.  Die moontlikhede van hierdie kopstuk is eindeloos. Draai hakkies in die hout en monteer prente of ligte daaraan.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Terug skool toe

Gaatjie vir gaatjie

Hierdie borde is relatief goedkoop. Net ’n lagie verf is nodig om dit ’n nuwe voorkoms te gee. S-hakke is beskikbaar by alle hardewarewinkels, en word gebruik om items op die bord te monteer. Die gaatjiesbord maak dit moontlik vir jou om jou items te verander en rond te skuif.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Gaatjie vir gaatjie

Feëtjies en liggies

Ons het ’n ou raam met moeselien oorgetrek en toe die liggies agterop gemonteer. Kies battery-aangedrewe liggies sodat daar nie onnodige drade rondlê nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Feetjies en liggies

Van deur tot deur

Hierdie ou stoorkamerdeure het reeds baie karakter gehad.  ’n Paar spieëls, ’n tydskrifhouer en ’n plekkie vir jou tee skep ’n romantiese voorkoms.

Van deur tot deur

Lapland

’n Kombinasie van lint, kant en repe afvallap skep ’n ryk gordyntjie wat as kopstuk dien. Bly by skakerings van dieselfde basiskleur as jy so ’n gordyn maak: die klem lê eerder op die verskillende teksture.

Lapland

Plak dit

Ons het hierdie pragtige prent digitaal laat vergroot en laat druk. Dit skep baie atmosfeer en word as basis vir die res van die slaapkamer se dekor gebruik.

Plak dit

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

7 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

7 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.