kategorieë: Leef gesondGesondheid

Laktose-intolerant? Hier is ’n oplossing

Hoekom juis Parmalat EasyGest?

As jy Parmalat EasyGest (Suid-Afrika se beste verkoper in laktosevrye melk) deel maak van jou gesonde eetplan, kan jy ’n volledige oplossing vir ’n gebalanseerde leefstyl kry. Parmalat EasyGest is ontwikkel om mense wat laktose-intolerant is te help. Dit voorsien jou van noodsaaklike vitamiene en minerale wat nodig is vir ’n gesonde liggaam en verstand. Met ’n laktose-vrye alternatief tot melk kan jou hele gesin die voordele van goeie gesondheid geniet sonder om die romerige smaak van koeimelk te verloor.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Die goedheid van melk in elke glas

• Net soos oorspronklike koeimelk is dit ’n goeie bron van kalsium – ideaal vir die bevordering van sterk en gesonde tande.
• Dit bevat kalium om algehele beenontwikkeling te ondersteun.
• Dit behou die goeie smaak van melk sonder die newe-effekte van laktose-intoleransie, soos naarheid en opgeblaastheid.
• Lig op die gestel en maklik verteerbaar.
• Dit is Halaal- en Kosher-geëndosseer.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Parmalat EasyGest is gerieflik verseël in 1 liter-houers asook 6 x 1 liter-houers en is beskikbaar in laevet en volroom. Vir meer besonderhede besoek functionalmilk.co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje
Tags: melklaktose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 weeks Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.