kategorieë: Leefstyl

Leef lig en lag ’n bietjie

“Happy living” bied prettige elemente wat die donker wolke effe afweer. Alhoewel dit in die mode-kultuur effe afgeneem het, onthou ons almal “Advanced style,” wat in 2014 die lig gesien het – ongeëwenaarde styl met pret as die hoofbestanddeel.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Wenke vir ’n “vrolike” huis

  • Ronde vorms en spikkels helder kleure skep ’n vrolike omgewing.
  • Meng prettige elemente met gewone dekor.
  • Strooikussings met ’n vrolike voorkoms is volop.
  • Bring kleure soos geel en skelpienk in jou voorkoms met bykomstighede.
  • Moenie oorboord gaan nie.
  • Beperk hierdie items tot bekostigbare dekor wat vervang kan word.
  • “Happy living” is nie Disney-dekor nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hier is ’n paar idees

Verbruikersgids

Superbalist | superbalist.com

Mr Price Home | 0800 212 535

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

@Home | home.co.za

Pylones | 021 418 1077

Bebe Ruth |  021 813 9221

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.