kategorieë: Dekor

Liefdesbriefies

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }


Posbuskaartjie

Metode: Soek ’n prent van ’n posbus op die internet en druk dit uit op karton. Maak ’n snytjie op die posbus waar die koevert kan inpas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Treinkaartjie

Metode: Soek ’n prent van ’n lang trein op die internet. Druk dit uit op karton. Vou klein koeverte wat sal pas op die trein en plaas ’n briefie in elke koevert.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Vliegtuigkaartjie
Metode: Tik klomp woorde in MS Word en druk dit uit op ’n wit A4 papier. Vou dan jou vliegtuig met daardie papier. Smeer gom en plak die vliegtuig op jou koevert of kaartjie. Bind ’n lint om die kaartjie om dit af te rond.


Sakkies
Metode: Maak jou eie ontwerp in MS Word deur ’n foto te gebruik. Plaas die sakkie in jou drukker en druk die ontwerp daarop. Dit mag dalk ’n paar probeerslae neem om die ontwerp op die regte area van die sakkie te laat druk.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.