kategorieë: Dynamic Content

Lindt Goue Hasie-kompetisie

Baie geluk, jy het LINDT se Goue Hasie opgespoor! Nou kan jy ’n Paasfees-geskenkpak van LINDT ter waarde van R800 WEN! Doen die volgende om in die trekking te kom:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • Neem ’n skermgreep (“screen grab”) van die LINDT-hasie in die resep waar jy die hasie gesien het
  • Deel die skermgreep op Twitter, Facebook of Instagram met die woorde: “Ek het pas die LINDT Goue Hasie op www.rooirose.co.za gevind. #LindtGoldBunnySA

Die skakels na ons Sosiale Media is as volg:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Facebook: www.facebook.com/rooirose
Twitter: twitter.com/rooi_rose
Instagram: instagram.com/rooirose/

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Reëls vir inskrywings

1. Alle deelnemers moet rooi rose en LINDT SA op Twitter en/of Instagram en/of Facebook volg. LINDT SA se Sosiale Media is:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • Twitter.com/LindtSA
  • Instagram.com/LindtSA
  • Facebook.com/LindtChocolateSA

2. Alle inskrywings moet die amptelike LINDT Paasfees-kompetisie se hutsetiket (“hashtag”) #LindtGoldBunnySA insluit. Inskrywings wat nie die # insluit nie, sal nie in aanmerking kom vir die prys nie.

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

7 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.