Foto: Mango
Geel word beskou as ’n diverse kleur wanneer dit kom by mode, en soos met enige kleur, is die beste raad om jou veltoon as riglyn te gebruik om te bepaal watter skakerings jou gelaatstrekke komplimenteer.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Helder skakerings van geel is meer gepas vir donkerder gelaatstrekke, en aangesien dit somer is, pas dié skakering ook perfek by bruingebrande veltone. Sagter skakerings van geel is ideaal vir ligter veltone en indien jy ’n meer porselyn-tipe veltoon het, is ligte pastelskakerings van geel die beste keuse.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kikker jou klerekas op met stylvolle geel motiewe en bykomstighede. Komplimentêre kleure vir geel sluit in: Blou, wit, grys en swart. Balans is die geheim, daarom is ons beste raad om jou uitrusting eenvoudig te hou met monotoon kombinasies en geel bykomstighede om jou uitrusting af te rond.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.