Maak jou eie Kersfeesklappers deur Cornel Dunn en Elandrè Swart.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Benodigdhede
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Stappe
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Stap 1: Meet met ’n maatband of liniaal hoe groot jy die Kersfeesklapper wil hê en merk dit op wit dun karton.
Stap 2: Skuif die een kant van die liniaal en trek ’n halfsirkel
Stap 3: Gebruik die eerste halfsirkel as ’n templaat vir die res van jou Kersfeesklappers.
Stap 4: Draai die papier in ’n kegelvorm en plak met kleefband vas.
Stap 5: Maak die sneespapier oop en vou dit dubbel sodat dit nie te dun is nie.
Stap 6: Begin die kegel rol van een punt van die sneespapier en vou die punt in sodat jy die effek kry van baie papier wat uit die kegel steek. Plak met gomstokkies vas.
Stap 7 (Opsioneel): Sit ’n geskenk of selfs ’n oulike briefie binne-in. Jy kan ook cracker snaps gebruik sodat dit klap wanneer jy die klapper breek.
Stap 8: Vat die papier wat oorsteek uit die kegel, sit ’n lint en ’n naamkaartjie op en maak vas.
Lees ook: Maak self ’n Kerskrans
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.