kategorieë: Doen dit selfLeefstyl

Maak jou eie speelklei

Jy benodig

  • 250 ml koekmeel
  • 250 ml warm water
  • 30 ml sout
  • 30 ml kremetart
  • 30 ml sonneblomolie
  • 5 pakkies jellie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Maak dit so

  1. Laat die kinders jou help afmeet.
  2. Plaas al die bestanddele in ’n klein pot en meng tot dit klontvry is.
  3. Kook oor medium hitte. Roer gedurig tot die deeg ’n bal vorm. (Dit neem ’n rukkie)
  4. Plaas op ’n meelbestrooide snybord en laat 30 minute afkoel.
  5. Knie die deeg en voeg meel by (sowat 125 ml), tot dit nie meer taai is nie. Voeg ekstra voedselkleursel by as jy die kleure helder wil maak.

NOTA: Bêre die speelklei in ’n lugdigte houer in die yskas. Dit kan weke hou as dit na elke gebruik gebêre word. As die mengsel taai raak, kan jy dit met meel meng.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Vir meer inligting kyk by Your Family se webblad

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Anelle Tewson

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.