kategorieë: Leef gesondGesondheid

‘Menskos’ wat giftig is vir honde

‘Menskos’ wat giftig is vir honde deur Ilse Salzwedel. Hooffoto: pixabay

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Hier is ’n lys van dinge wat algemeen in ons kombuiskaste voorkom, maar taboe is vir honde.

Hierdie kosse kan ’n uiteenlopende klomp gevolge hê: van asemhalingsprobleme, bloedarmoede, braking en diarree tot lewerskade, nierversaking en die dood:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  • Die kunsmatige versoeter xylitol (wat dikwels in dieetkos, winkelkoekies, kougom en selfs tandepasta voorkom)
  • Avokado
  • Alkohol
  • Uie en knoffel
  • Kafeïen (in gaskoeldranke, energie-drankies, sekere medisyne én koffie en tee)
  • Druiwe en rosyne (dit kan nierversaking veroorsaak)
  • Makadamianeute
  • Sjokolade
  • Te veel sout (soos in southappies of biltong – dit kan selfs lei tot epileptiese aanvalle).

Vermy ook:

  • Bene en vet
  • Vrugte met pitte (peer- of perskepit bevat byvoorbeeld sianied, wat dodelik kan wees, en ander pitte kan dermobstruksie of – irritasie veroorsaak).

Appel, piesang, lemoen en waatlemoen is wel gesonde vrugtebederfies vir honde, maar moet dit nie oordryf nie en verwyder eers alle pitte.

#rrWenk: Moenie vir jou hond medisyne gee wat vir mense bedoel is nie, tensy jou veearts uitdruklik gesê het dit kan in ’n noodgeval gebruik word. Iets soos ibuprufen (in pynmiddels) kan dodelik wees.

Onthou!

Kom so gou moontlik by ’n veearts uit as jy vermoed jou hond het iets giftigs geëet, of dit nou op hierdie lysie is of nie.

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.