Die bekende F1-renjaer, Michael Schumacher, bring vandag sy 45ste verjaardag in ’n koma deur nadat hy Sondag in ’n ski-ongeluk in die Franse Alpe betrokke was.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Dokters het bevestig dat hy steeds in ’n geïnduseerde koma is en dat sy toestand kritiek bly.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Medelye van regoor die wêreld stroom al heeldog op Twitter in om hom geluk en sterkte toe te wens.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Bron: BBC News
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.