Ons gesels met Claudine van Mooimaak. Inligting en foto’s verskaf deur kykNET en Mooimaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Om meer uit te vind oor die behandelings wat Claudine ontvang het, klik hier.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Hoekom het jy ingeskryf?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Om ’n verandering in myself te kon kry – van binne en van buite.
Wie het jou die meeste aangemoedig om in te skryf?
My skoonma, Elize van Wyngaardt.
Na wie se reaksie sien jy die meeste uit en hoekom?
Ek sien die meeste uit na my man en my kinders se reaksies … Want ek doen hierdie vir hulle sodat hulle kan sê hulle is trots op my en kyk op na my.
Wat hoop jy om uit die transformasie te kry?
Ek wil graag weer selfvertroue in myself kry en in alles wat ek moet doen.
Beskryf die proses. Was die pyn die moeite werd?
Elke dokters-afspraak waar ek ’n inspuiting gekry was altyd seer – van die velspesialiste tot die tandartse – maar ek dink dat al my pyn die moeite werd was! Ek sou nie vandag hier wees met hierdie ongelooflike vel en tande sonder daardie pyn nie.
Sal jy dit weer doen?
Ja, en nee… Nee, want ek wil nie myself weer so laat gaan nie. En ek wil nie graag weer deur soveel naalde gesteek word nie en ook nie die pyn nie …
Maar om weer ’n keer my “big reveal” te kan doen – daarvoor sal ek definitief nie nee se nie! My transformasie was ongelooflik.
Waarvan hou jy die meeste na die transformasie?
Ek hou die meeste van my nuwe tande en my gewigsverlies.
Hoe verander dit hoe jy jouself sien?
Ek kan nou sien dat ek ’n baie sterk vrou is.
Waarvoor sien jy nou kans wat jy nie voorheen wou doen nie?
Vir alles. Vir die lewe. Vir my toekoms.
Sou jy iemand anders aanraai om deur die proses te gaan?
Jip, beslis. Dit is ’n “once in a lifetime opportunity.”
Volg Mooimaak op hul webblad, facebook en Instagram. Skakel Donderdagaande in om 20h30 om hierdie reeks te kyk en besoek die webblad vir herhalingstye.
Lees ook ons ander onderhoude met Mooimaak-deelnemers
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.