Die GARDENA-pypleidingsreeks het ’n waterkoppeling soortgelyk aan die hoofelektrisiteitstoevoer. Die Gardena-pypleidingsreeks kan aangepas word om water na enige plek in jou tuin te gelei.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Jy het nie ’n loodgieter nodig om ’n omvattende waterstelsel te installeer nie – net ’n bietjie vernuf. Die GARDENA-stelsel is maklik om te installeer en kan jou tuin van hoek tot kant natmaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Dit bestaan uit ’n reeks pype, verbindingstukke, sokke en verbindingspunte wat water regoor die tuin versprei. Die stelsel word met ’n ondergrondse pypnetwerk geïnstalleer.
Die hoofgedeelte van die pyplyn is die 25 mm-verbindingspyp wat toelaat dat sokke en aansluiters bygevoeg kan word. Verskillende tipe Gardena-waterhegstukke kan in die pyplyne ingeklik word, soos spreiers, tuinslange en die pypleidingskraan.
’n Gewone besproeiingspyp met ’n deursnee aan die buitekant van 25mm kan gebruik word om die stelsel uit te brei. Verskillende verbindingstukke soos T- of L- of hoekige stukke kan gebruik word om die rigting te verander of om nog ’n pyp by te voeg. Die Gardena-stelsel is van hoë gehalte en is ryp- en UV-bestand.
Die pypleidingstelsel bestaan uit stelle wat al die verbindings en passtukke insluit om mee te begin. Stelle kan vir groter tuine uitgebrei word en sluit ’n ossillerende sproeier met bypassende dele by. Verskillende hegstukke kan apart aangekoop word om dit vir jou tuin toepaslik te maak.
Wanneer besproeiingstelsels reg opgestel word, spaar dit nie net tyd nie, maar water ook.
Vir meer inligting oor pypleidingstelsel, klik hier.
Lees ook: Kry só jou tuin reg in Julie
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.