kategorieë: DekorLeefstyl

’n Goeie Sealy-nagrus maak ‘n wonderbaarlike verskil aan jou dag

’n Goeie Sealy-nagrus maak ‘n wonderbaarlike verskil aan jou dag. Inligting en foto’s verskaf. {Promosie}

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

’n Goeie nagrus is nie net belangrik om jou die volgende oggend met die regte voet uit die bed te laat klim nie – dit hou ook verskeie gesondheidsvoordele in. Maar, nes daar voordele aan goeie slaap verbonde is, is daar ook gesondheidsnadele wanneer jy nié ’n goeie nagrus kry nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Die nadele van swak slaap sluit in dat jy:

  • gewig kan aansit
  • ’n groter risiko vir hartsiektes en beroerte kan hê
  • ’n groter risiko vir depressie kan hê
  • meer inflammasie in jou liggaam as geheel kan hê, wat weer tot ander gesondheidsprobleme kan lei
  • moeiliker sosiaal verkeer en minder produktief kan wees.

Lees ook: 14 redes hoekom jy sleg slaap en wat jy daaraan kan doen.

Die voordele van ’n goeie nagrus sluit in dat jy:

  • oor die algemeen minder kalorieë gedurende die dag eet
  • beter kan konsentreer en meer produktief is
  • beter vaar wanneer jy oefeninge of sport doen
  • ’n verbeterde immuunfunksie kan hê.

En dié is maar net die begin!

’n Goeie nagrus begin en eindig nie by die perfekte koppie kamilletee en jou gunsteling-lakens nie (hoewel dit natuurlik help). Jou nagrus hang grootliks van jou matras af en of dit jou nie net gemaklik laat lê nie, maar jou lyf ook korrek ondersteun.

Daarom het Sealy Posturepedic die la différence-matrasreeks onterp.

Pure luuksheid en slaapgenot

’n Goeie Sealy-nagrus maak ‘n wonderbaarlike verskil aan jou dag

Die la différence-matras is beslis nie net ’n gewone matras nie. Sealy het inderdaad ’n matras geskep wat gemak herdefinieer, pure luuksheid beliggaam en van topgehalte materiale gemaak is.

Nie net voel jy die verskil van die la différence aan die buitekant met materiaalteksture wat jou uitnooi om jou neer te vly nie, maar die groot verskil is aan die binnekant.

Die ruim lae wol, luukse super-lateksspons, geheuespons en hope gemak verseker slaapgehalte soos jy nog nooit ervaar het nie.

Jy moet die verskil voel om die la différence te glo! Wees net gewaarsku – as jy eers op ’n la différence-matras geslaap het, sal jy nie weer ’n ander een wil hê nie.

Vir meer inligting, besoek sealy.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

16 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.