Claudia Henkel, voormalige skoonheidskoningin en Mej. SA 2004, en haar man Orin Roestorff verwag ’n tweeling. Sy het onlangs haar babamagie op Instagram gedeel en gesê dat sy vir die eerste keer alles eet waarvoor sy lus is en dat sy haar kurwes omhels.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
A post shared by Claudia Henkel (Roesstorff) (@claudiahenkelsa) on Nov 5, 2017 at 8:14pm PST
Die Blitzbok Ruhan Nel het die naweek verloof geraak aan Marlé Joubert. Ruhan het die nuus op sosiale media aangekondig en genoem dat hy verloof is aan die liefde van sy lewe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Die sangeres Charlize Berg het aangekondig dat sy swanger is. Charlize en haar man, Warren Linden, is in April vanjaar getroud. Die nuweling sal na verwagting in April volgende jaar gebore word.
Die KAMERS/Makers-fees in Stellenbosch het Sondag afgesluit na ’n week van fantastiese uitstallings, inkopies, en mooigoed. Moenie die fees in Irene misloop tussen 5 en 10 Desember 2017 nie.
Kyk ook op ons Instagram-blad na al die mooi goed wat by KAMERS te sien was.
Angelique Gerber het ’n foto gedeel waar sy hierdie maand se rooi rose met Hanna Grobler op die voorblad lees. Het jy al jou kopie in die hande gekry?
Loer hier agter die skerms na ons voorbladsessie met Hanna Grobler en leer haar beter ken in hierdie video.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.