• Om speserye te rooster, verbeter die smaak en aroma.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }• Verhit ’n groot pan oor matige hitte en braai die speserye vir 2-5 min. tot ligbruin en geurig.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }• Speserye kan vinnig hul kleur, smaak en aroma verloor. Om die meeste geur te behou, moet speserye in ’n droë, koel plek, weg van direkte lig, hitte en klammigheid gestoor word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }• Rooi speserye, soos brandrissiepoeier, cayennepeper en paprika moet liefs in die yskas gehou word sodat hulle nie hul kleur en geur verloor nie.
• Die raklewe van speserye verskil en alle speserye verouder, maak nie saak hoe goed dit gestoor word nie. Die meeste speserye moet binne 6-12 maande vervang word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }• Sit heel speserye in ’n moeseliendoek om dit aan die einde van die kookproses maklik uit te haal.
• Heel speserye kan in ’n koffiemeul, klein voedselverwerker of stamper en vysel gemaal word. Om die koffiemeul skoon te maak, kan jy ’n bietjie rou rys of suiker vir ’n paar sekondes daarin maal.
1 Soet: wonderpeper, kaneel, kassia, neutmuskaat en vanielje.
2 Bitsig: karwysaad, naeltjies, komyn, gemmer, jenewerbessie, liquorice en steranys.
3 Pikant: sumak en tamaryn
4 Skerp/warm/brand: brandrissie, mosterd en peper.
5 Speserye wat ander smake saamvoeg: koljander, vinkelsaad, soet paprika, papawersaad, sesamsaad en borrie. Dié speserye is dikwels die ruggraat van ’n speserymengsel, hoewel hul geure nie sterk na vore kom nie.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.