Ons is opgewonde om die nuus te deel – die heel eerste Suid-Afrikaanse Zara Home open sy deure op 28 April 2016 by The Mall of Africa in Johannesburg. Jy sal met ongeveer 722 vierkante meter se winkelspasie bederf word. Al die reekse wat deel van Zara Home uitmaak, sal in hierdie winkel beskikbaar wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }The Mall of Africa-winkel sal, nes al die ander Zara Home-winkels regoor die wêreld, jaarliks twee nuwe reekse bekendstel wat die ontwerpspan inspireer om elke jaar met idees vorendag te kom wat die huidige trends verteenwoordig. Die winkel sal dan al die nuwe items beskikbaar stel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Zara Home is in 66 lande beskikbaar en nou kan ons ook met trots sê ons is deel van die groep.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.