kategorieë: Ontspanning

Ons 5 gunstelingrokke by MET Gala 2014

Die wie’s wie van bekendes was daar: Beyoncé en haar man Jay Z, Charlize Theron en Sean Penn, Kim Kardashian en Kanye West, Blake Lively, Emma Stone, Taylor Swift,  Sarah Jessica Parker en selfs Michelle Obama.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hierdie is ons 5 gunstelingrokke van die aand:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

1. Charlize Theron in Dior

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

2. Sarah Jessica Parker in Oscar de la Renta

3. Blake Lively in Gucci

4. Karolina Kurkova in Marchesa

5. Arizona Muse in Zac Posen

Foto’s:

Charlize Theron, Sarah Jessica Parker, Blake Lively en Karolina Kurkova – Greatstock/Corbis
Arizona Muse – Gallo/Getty Images

Galery-foto’s: Instagram

Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

8 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.