NEW YORK, NEW YORK - MAY 05: Zendaya attends the 2025 Met Gala Celebrating "Superfine: Tailoring Black Style" at Metropolitan Museum of Art on May 05, 2025 in New York City. (Photo by Dia Dipasupil/Getty Images)
Die jaarlikse Met-gala is ’n glansgeleentheid waar die wie’s-wie verskyn in interessante – soms pragtige en soms vreemde – ontwerpe.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Die Met-gala is in 1948 gestig om geld in te samel vir die Metropolitan Museum of Art in New York en alhoewel dit ’n effense gedaanteverwisseling oor die jare ondergaan het, bly dit steeds ’n sosiale instelling. Bekendes woon hierdie glansryke geleentheid by om fondse in te samel vir die museum en om hul nuutste uitstalling te open. Elke jaar is daar ’n tema wat verwant is aan die nuutste uitstalling en bywoners word aangemoedig om volgens hierdie tema aan te trek.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Hierdie jaar se tema is Superfine: Tailoring Black Style.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Ons het ons gunstelinge by hierdie geleentheid gekies:
in Louis Vuitton
in Dior
in Tommy Hilfiger
in Burberry
in Miu Miu
het vanjaar se tema letterlik geïnterpreteer in ‘n Thom Browne-rok wat gemaak is om soos ‘n man se das te lyk.
Lees ook: 10 redes waarom jy rooi rose se Mei-uitgawe móét lees!
Deur Karla Janse van Vuuren. Foto’s: Verskaf Het jy al ooit in die…
Hier is tien maniere wat vir ander mense werk om gouer en beter deur 'n…
Die seuns was altyd mal oor die pasteie wat die skool se snoepie verkoop het.…
Jotam Schoeman is die kunstenaar wat verantwoordelik is vir die uitstekende en treffende illustrasies in Die…
Dit was die vierde Stormsterk-konsert wat Suidooster by die jaarlikse Suidoosterfees in Kaapstad aangebied het…
Hierdie webwerf gebruik koekies.