Ons diere & hul giere Episode 2: Wat is fout met my hond? deur Ilse Salzwedel
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Al gehoor dat ‘n hond nie siek is as hy ‘n nat neus het nie? Verkeerd! En wat is die verskil tussen bosluiskoors en bosluitsbytkoors? En wat van boererate vir dinge soos bosluiskoors? Ilse Salzwedel gesels met Dr. Didi Claassen, ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog, oor ernstige siektes by honde. Kom leer meer oor ‘n gastro-intestinale toestand wat (onder andere) dikwels by Yorkshire Terriers voorkom, ‘n maag wat gedraai is, en diabetes en hartversaking by jou troeteldier.
Dr. Didi Claassen, ‘n veearts en spesialis veterinêre patoloog
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.