kategorieë: KalenderOntspanning

Pak beurtkrag stylvol aan met hierdie kerse, blakers en sonkragliggies

Pak beurtkrag stylvol aan met hierdie kerse, blakers en sonkragliggies deur Catherine Schenck. Hooffoto: pexels

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Ons het die slimste kopies, van kerse tot sonkragliggies, gevind om jou huis te verlig tydens beurtkrag.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Kerse

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
  1. Bolvormige kers, R29.99, makro. 2. Kers in ’n verskeidenheid kleure, R85, Woolworths; 3. Metaalkleur-kerse, R75, Woolworths; 4. Kers met drie pitte, R189, @home; 5. Stel van 5 kerse in verskillende groottes, R249, @Home;  6. Kers in glashouer, R99.99, MRPHome; 7. Kerse in silwerkleur gedoop, R29.99, MRPHome; 8. Stel van 8 swart kerse, R69.99, MRPHome; 9. Stel van 6 Price’s Candles-kerse in geel, wit, blou of rooi, R24.45, makro

Lees ook: Wat jy nou moet weet oor beurtkrag

Wenke om beurtkrag makliker te maak

Gegeurde kerse

  1. Constantia Heights gegeurde kers, R320, KNUS; 2. Harmony-sojakers met roosmalva en jasmyn, R240, SoyLites; 3. Hepburn-sojakers, R249, Woolworths/Country Road; 4. Summer Breeze-kers, R160, Woolworths; 5. Moroccan Fig-kers, R199, Poetry; 6. Orchid & Water Lily vierpitkers in keramiekhouer, R299, Poetry; 7. Ice Baby gegeurde kers, R39.99, 8. MRPHome; Carrol Boyes Ethereal-kers, R429, @Home; 9.Wanderlust Dream-kers, R900, Crabtree & Evelyn.

Lees ook: Geur vir jou huis

Gebruik natuurlike olies in jou huis só

Kersblakers en -houers

  1. Aldus-kersblaker, R299 vir een, Rialheim; 2. Glas-kershouer, blou, R9o, @home; 3. Glas-kersblaker, R59, @home; 4. Dame glashouer, R299, Coricraft; 5. Jodi stel van 3 kershouers, R549, Coricraft; 6. Keramieklantern, R299.99, MRPHome; 7. Keramiekkersblaker, R59.99, MRPHome; 8. Keramiek lotusblom-teeliggiehouer, R129.99, MRPHome; 9. Glas-kershouer, R99.95, Woolworths.

Span sonkrag in

  1. UltraTec LED Waterbestande sonkraglampie in ’n verskeidenheid kleure, R299, YuppieChef; 2. Consol Solar Jar, prys op aanvraag by Consol, Solar-Jar, en Trappers; 3. Utec Solar LED silikoon waterbestande bottel in ’n verskeidenheid kleure, R299, Trappers; 4. Nexus sonkragfles, R99, Takealot; 5. Nexus sonkragfles, R138, Takealot; 6. Sonkrag-lanterns in ’n verskeidenheid kleure, R49.98, Crazy Store; 7. Sonkraglantern, R49.98, Crazy Store; 8. Eurolux sonkraglantern, vanaf R705, Takealot; 9. MPowerd Luci opblaasbare sonkraglampie, vanaf R152, Loot.

Lees ook: Hoe gemaak met beurtkrag?

Wat jy moet weet oor beurtkrag en versekering

Bykomstighede

  1. On the mark LED 3-kopflits, R99, Outdoor Warehouse; 2. Capestorm Vision 200C kopflits, R149, Capestorm; 3. Red-E sonkrag RS40 LED-kragbank, R399, Cape Union Mart; 4. Eurolux herlaaibare noodlig, R239, makro; 5. Powermonkey Solarmonkey Adventurer-kragbankstel, R1 649, Trappers; 6. Utec Lil Bud noodlig, R599, Trappers; 7. Zartek ZA-424 Mini herlaaibare lampie, R249, Trappers; 8. Supaled Surviva sonkrag flits-en kragbankstelletjie, R599, Takealot; 9. HybridLight PUC opvoubare lantern en selfoonlaaier, R 399, Outdoor Warehouse.

Lees ook: Beurtkrag: Is jy gasveilig?

Ons 5 gunsteling-beurtkragresepte

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

9 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.