kategorieë: Leefstyl

Pantone se kleure vir 2016

Dis die eerste keer dat Pantone besluit om twee kleure die kollig te deel en hoewel beide Serenity (’n vaal blou) en Rose Quartz (’n dowwe pienk) in sterk kontras met 2015 se kleur van die jaar, Marsala (’n diep rooi) staan, is dit ’n verfrissende verandering.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dié kombinasie is spesifiek gekies met die menslike psige in gedagte en poog om die ontwikkelende gier van “geslagsamesmelting” te reflekteer. Boonop verander dit ook hoe ons tradisionele kleurkombinasies benader.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

“Met die geheel wat groter as sy individuele parte is, demonstreer die samevoeging van Serenity en Rose Quarts dat ’n inherente balans tussen ’n warmer rooskleur en ’n kouer blou ’n kalmerende gevoel van orde en vrede skep,” sê Leatrice Eiseman, uitvoerende direkteur van die Pantone Kleur Instituut, oor vanjaar se kleurkombinasie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Dit is dus nie net sag op die oog nie, maar nooi jou ook om harmonie en rustigheid te vind. Ons kan nie aan ’n beter manier dink om 2016 te betree nie!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Deel
Gepubliseer deur
Michelle Nortje

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 week Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 week Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

1 week Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

1 week Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.