Foto verskaf
Foto’s verskaf.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }In sy nuutste vertoning, Puppet Guy, keer Conrad Koch en sy pop Chester Missing terug na die ligter sy van komedie-buiksprekery. Hierdie vertoning, in samewerking met Comedy Central Africa, vind vir die eerste keer in Johannesburg plaas by die Pieter Toerien-teater by Montecasino vanaf 25 April tot 27 Mei 2018.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Puppet Guy word gereken as Koch se prettigste vertoning tot dusver en dit is propvol skreeusnaakse karakters, interessante opmerkings en wêreldklas-vermaak. Dit gee ’n toonbeeld van die man agter die poppe as meer as net die politieke stoutseun, Chester Missing, se “backing guy.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Die rolverdeling in sluit in poppekarakters soos Hilton, ’n dansende volstruis gemaak van verestowwers en ’n pantoffel; DJ Hoodie, ’n platejoggie gemaak van sonbrille en ’n sweetpaktop, ’n rits verrassende nuwe karakters en natuurlik Chester Missing. Die regie word behartig deur Chris Weave.
Datums: 25 April tot 27 Mei 2018
Tye: Woensdae tot Saterdae: 20h00
Saterdae het ook ’n bykomende middagvertoning om 16h00
Sondae het slegs ’n middagvertoning om 15h00
Plek: Ateljeeteater by Montecasino, Fourways, Johannesburg
Kaartjies: Begin by R130, beskikbaar by Computicket. Besoek die webblad vir verdere inligting.
Hierdie vertoning het ’n ouderdomsbeperking van 13 jaar.
*Kapenaars kan uitsien na die vertonings wat tussen 3 en 14 April 2018 by die Baxterteater sal plaasvind. Kaartjies kos R120 en kan by Webtickets bespreek word of direk by die Baxterteater: 0861 915 800 of www.baxter.co.za
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.