Raad vir pynlike seks deur Mariette Snyman
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
Seks moenie seer wees nie. En tog is dit vir baie vroue. Die goeie nuus is dat daar hulp is. Loer hier om meer te leer oor die oorsake daarvan en vir raad vir pynlike seks.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Mariette Snyman gesels met Dr. Jireh Serfontein oor vroulike seksuele gesondheid en pynlike seks.
Let wel die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Dr Jireh Serfontein, algemene praktisyn van Pretoria wat op seksuele gesondheid fokus: admin@mysexualhealth.co.za, 012 816 8240, www.drjirehserfontein.co.za
Vir meer inligting oor pynlike seks, lees ook: Wanneer seks seer is – wat jy moet weet oor pynlike seks
Wonder jy hoe om die podsending af te laai? Klik hier vir stap-vir-stap aanwysings
Klik op die pienk speelknoppie om te begin luister – dis gratis en jy kan enige tyd luister.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.