kategorieë: Dra dit soMode

10 Redes hoekom ons mal is oor mussies

Deur Zané Wegner. Hooffoto Pexels

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Hier is 10 redes hoekom ons mal is oor mussies:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
  1. Niks kan ’n bad hair day so goed wegsteek soos ’n mussie nie – veral as die oorsaak waterbeperkings of die Kaap se nare suidooster is.
  2. Daar is iets omtrent mussies wat, nes serpe en stewels, nooit uit die mode sal gaan nie en altyd ’n klassieke, tydlose item bly.
  3. Die bonus van mussies is dat dit jou kop en ore heerlik warm en snoesig hou.
  4. Daar bestaan ook nêrens een soort of styl mus nie. Speel met style in dik, bonkige wol of klein stekies breiwerk.
  5. As dit só koud is buite, is dit nie prakties om jou juwele saam met jou uitrusting uit te stal nie, kies eerder ’n pragtige mus met jou uitrusting.
  6. ’n Mens moet nooit bang wees om vurige rooi of sonskyngeel te dra nie: ’n Tikkie kleur hier en daar bring vrolikheid op enige grou dag.
  7. Probeer om nie net eenkleurmusse te dra nie, speel met verskillende patrone.
  8. Jy hoef nooit te wonder of ’n mussie saam met jou uitrusting sal pas nie – mussies is sjarmant en lyk oulik by als.
  9. Mussies gee ons net daardie snoesige gevoel. As jy mussies dra weet jy dit is koud, maar slegs koud van buite – en warm van binne.
  10. Mussies is ’n moeitelose item wat jy halfpad by die deur uit oor jou kop kan trek en steeds mooi lyk.

Lees ook: Brei ’n mussie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Bea Lingenfelder

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

6 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

6 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

7 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

7 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.