Reënboogslaai met Oosterse slaaisous deur Vickie de Beer. Bygestaan deur Gilionelle Kaba. Foto: Lee Schwagele
Slaaisous 1 Gooi al die bestanddele in ’n glasflessie, skroef die deksel op en skud die sous tot dit goed gemeng is. Hou eenkant. Slaai 2 Pak die verskillende groente en vrugte in hopies langs mekaar op ’n mooi opdienbord. 3 Rangskik dit sodat jy verskillende teksture en kleure langs mekaar het. Sprinkel die slaaiblaartjies, slaaisous en sesamsaadjies net voor opdiening oor.Reënboogslaai met Oosterse slaaisous
Ingredients
Instructions