kategorieë: TrendsMode

River Island kom SA toe

Een van die grootste en bekendste Britse handelsname sal binnekort in Edgars beskibaar wees. River Island het ’n eksklusiewe kontrak met Edcon aangegaan en aan hulle alleenregte gegun om die gewilde naam aan te hou. Die eerste winkel sal later vanjaar, in Junie, in Rosebank, Johannesburg open en daar is ’n beplande Kaapse winkel vir Oktober 2015.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

River Island beskik oor egte Britse erfenis en is tans in 300 winkels regoor die wêreld beskikbaar. Dit bied ’n hoëklas koopervaring en is op die voorfront van elke nuwe trend. Klante van River Island word saamgesnoer deur hul liefde vir mode. Die opwindende modehuis ontwikkel gedurig om jonk van gees, prettig en opvallend te bly.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Besoek hul webblad by: www.riverisland.com/
Facebook: www.facebook.com/riverisland
Twitter: twitter.com/riverisland
Pinterest: pinterest.com/riverisland/
Instagram: instagram.com/river_island

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose
Tags: river island

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

6 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

6 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

7 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

7 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 week Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 week Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.