kategorieë: DekorLeefstyl

Rooi Kersfees

’n Rooi Kersfees hoef nie glinster-rooi te wees nie, jy kan die kleur aanpas om by jou styl te pas. Sonder blink Kersvaders kan jou Kerstafel klassiek en onvergeetlik wees. ’n Rooi Kersfees-tema is kindervriendelik juis omdat dit so helder is.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Kindervriendelike suikerstokkies.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Loer eers in jou eie kaste voordat jy die winkels invaar. Dit is lekker om iets ’n nuwe voorkoms te gee vir jou Kerstafel. Daar is baie rooi en wit eetgerei en versierings beskikbaar wat sagter op die oog is as net bloedrooi.

Vir jou geskenke, gebruik gewone slagterspapier en druk rooi ontwerpe op jou rekenaar om hieraan te heg. Rooi geruite lint is ’n wenner om hierdie geskenkies af te rond.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Slagterspapier is ’n goeie basis vir jou geskenke.

#rooirosewenk: Hou by koel rooie of warm rooie. Moet dit nie meng nie.

Verskaffers:

Liesel Trautman: 073 275 9494
Mr Price Home: 0800 212 535
Zara home:  010 020 -2837
@Home: 0860 576 576

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn
Tags: Kersfees

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

15 hours Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

20 hours Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

22 hours Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

23 hours Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

1 day Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.