Foto: Corne Greeff
Of jy hom op ’n voorblad raakgesien het, hom op sosiale media volg of op ’n trekker sien ry, Alex Kotzé sou beslis al jou oog gevang het. Sedert die broers in 2014 onverwags deur ’n modelagent op ’n strand genader is, het Alex en Charle Kotzé vinnig een van Suid-Afrika se witwarm-gunstelinge geword. Ongeag die feit dat die twee broers se modellewe in ’n oogwink vlamgevat het, sal Alex se hart altyd by plaaslewe en boerdery bly.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hoewel sy gespierde lyf en stoute glimlag aanhangers laat smeul, het Alex en sy broer besluit om hul roem te begin gebruik om ’n gesonde leefstyl aan te moedig. Effektiewe oefening, gesond eet en selfdissipline is hul wenresep. Op hul webtuiste gee hulle veral raad oor sekere oefeninge en eetgewoontes en hul Instagram-rekening is propvol motiveringsaanhalings.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Kyk na ons eerste #rrkitskuier video-onderhoud hieronder om te hoor hoe Alex sy verhouding met sy broer beskryf, of hy kompeterend is en wat sy hond se naam is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.