Hooffoto: Andrea Caldwell
Ruby & Roach ryg toekennings in. Deur Maretha Botes.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Dié kortfliek, waarin Ruby, ’n rooi olifant, en Roach, ’n pers kokkerot, die hoofrolle vertolk, het reeds 12 toekennings in verskillende kategorieë soos Beste Animasie, Beste Rolprent, Beste Oorspronklike Musiek, en Beste Klankontwerp, ontvang. Ruby & Roach is deur Dorette Nel vervaardig.
Lees nog: 10 dinge wat jy van Spoorloos se Izel Bezuidenhout moet weet
Dorette het haar kreatiewe medewerkers met sorg gekies. Uit die sestal was vier vroue. Erentia Bedeker was die “rolprentspan” (regisseur, konsep-ontwerper, pop- en stelbouer, kameravrou en animeerder), bygestaan deur Diek Grobler as artistieke regisseur. Mart-Marie Snyman en Siobhan Lloyd-Jones (viool) het die musiek versorg en Charles Badenhorst het die klankontwerp gedoen.
Toekennings sluit in dié by die Independent Online Filmfest, Winter Edition, asook die wenner van Beste Animasie by die Toronto Film and Script Awards. Hulle was ook onder meer ’n finalis in die kategorie Beste Animasie-kortfilm by die Hollywood Art and Movie Awards (2021) en wenner van Beste Animasie by die Cannes Indie Cinema Awards in 2021.
Hooffoto: Andrea Caldwell
Lees nog: rooi rose gesels met Melissa Myburgh van Dinge van ’n kind
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.