Dié toer hou verband met die 30ste herdenking van haar treffer ‘The Power Of Love’ wat in die Guinness Book of Records as die beste enkelsnit deur ’n vroulike solo-kunstenaar in die geskiedenis van Britse popmusiek uitgemaak is.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }’n Reeks intieme vertonings gaan in onder meer Pretoria, Kaapstad, Port Elizabeth, Oos-Londen, Durban, Bloemfontein, Harare en Windhoek aangebied word. Tydens die toer gaan ’n Suid-Afrikaanse musiekgroep Jennifer op die verhoog vergesel wat beloof om ’n vars, moderne gevoel aan haar 80’s treffers te verleen.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }“Om Suid-Afrika te besoek, is ’n droom wat waar geword het. Ek is mal daaroor om hier te wees en dit is ’n wonderlike manier om die drie dekades sedert my eerste, groot album se vrystelling te vier,” het Jennifer gesê.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Haar program lyk soos volg:
Vrydag en Saterdag 9 en 10 Oktober 2015
Sand du Plessis Teater, Bloemfontein
Besprekings kan by die teater gemaak word
Woensdag ,14 Oktober 2015
Barnyard Theatre, Cresta, Johannesburg
Bespreek hier
Vrydag 16 Oktober 2015
Barnyard Theatre, Rivonia, Johannesburg
Bespreek hier
Sondag, 18 Oktober 2015
Barnyard Theatre, Parkview, Pretoria
Bespreek hier
Vrydag, 23 Oktober 2015
Harare Zimbabwe, Borrowdale Resiesbaan
Saterdag,24 Oktober 2015
Barnyard Theatre, Willowbridge
Bespreek hier
Woensdag, 28 Oktober 2015
Guild Teater, Oos-Londen
Bespreek by Computicket
Vrydag, 30 Oktober 2015
Feathermarket Hall, Port Elizabeth
Bespreek by Computicket
Sondag, 1 November 2015
Botaniese Tuine, Durban.
Bespreek by Computicket
Vrydag en Saterdag, 6 en 7 November 2015
SKW Saal, Windhoek, Namibië
Bespreek by Computicket
Kaartjie pryse begin by R390
Vir meer inligting oor Jennifer, besoek gerus haar webtuiste
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.