SAFW het vir die eerste keer by The Park bokant Hyde Park Corner winkelsentrum loopplanke gebou en gaste onthaal. Cruz Vodka het vir heerlike skemerkelkies gesorg, Rimmel het modelle en gaste op hul mooiste laat lyk en Sunglass Hut het tussendeur vertonings gesorg dat die media en gaste genoeg het om aan te peusel.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Die grootste trend was beslis wit. Wit swembroeke, wit formele drag en wit informele drag. Daar was pragtige trourokke, maar jy hoef beslis nie by die kansel af te stap om hierdie kunswerke te dra nie. Hier is ons gunstelinge:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Elke vrou is ’n koningin en hierdie ontwerpers het dit gevier, met Africa flair!
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Teenoorgesteldes: hou jy van sag en vroulik of donker en sterk?
Laslappies. Van die ontwerpers het met stukkies lap gespeel, opgeplak, ingewerk en aanmekaar gesoom. Die eindproduk is nogals prettig.
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.