Cameron van der Burgh wen silwer
Cameron van der Burgh het ’n silwermedalje in die eindronde van die 100 m-borsslag losgeslaan. Dit is wel een trappie laer as die goue medalje wat hy in 2012 in Londen vir dieselfde item gewen het, maar hy is steeds baie tevrede.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Hy het in ’n tyd van 58.69 sekondes geëindig, terwyl die wenner – die Brit Adam Peaty – in ’n tyd van 57.13 sekondes klaargemaak het.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Peaty het Saterdag tydens die uitdunne die wêreldrekord gebreek in ’n tyd van 57.55 sekondes.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Ons ander goue seun, Chad le Clos, neem Dinsdagoggend aan die eindronde van die 200m-vryslag deel.
Foto: Twitter
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.