kategorieë: TrendsMode

Somer 2016: swembroeke

’n Paar dinge om te onthou wanneer jy ’n swembroek kies

• Ken jou lyf. Kies ’n swembroek wat jou pluspunte uitlig en die minder aantreklike dele wegsteek. Maar, moenie net vasstaar aan hoe die swembroek dra nie, dit moet ook by jou persoonlikheid pas.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

• Regte broekies is belangrik. ’n Groter broekie is nie noodwendig meer vleiend nie, partykeer is kleiner wel beter. Pas verskeie groottes aan en kyk wat lyk die beste. ’n Hooggesnyde broekie laat jou bene langer lyk.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

• Beklemtoon jou beste dele met helder kleure of patrone en steek dit waarvan jy nie hou nie met soliede kleure weg. Moenie bang wees om verskillende broekies en toppies te koop nie, baie winkels verkoop dit apart.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

• Dra ’n toppie met valle of ekstra ondersteuning as jy jou borste groter wil laat lyk, en om jou heupe uit te balanseer.

• ’n 1940’s-styl retro-broekie met ’n hoë middel is nie noodwendig die vleiendste nie, maar as die broekie knap sit, kan dit ’n magie in toom hou. Dit is ook gemakliker as wat jy dink.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

’n Bandeau-toppie sal jou borsgedeelte wyer laat lyk. Indien jy ’n peervorm is, is hierdie tipe toppie met valle heel moontlik die een vir jou.

• ’n Toppie met dik bande werk weer goed vir iemand met groot borste. ’n Dikker band aan die onderkant van die bikini sal ook jou borste in plek hou.

Ons gunstelingstyle vir 2016

Eilandstyl

Basies mooi

Kleurvol

Aktief

Strepe

Deel
Gepubliseer deur
Daniela du Toit

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

6 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

2 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.