Wat is die hoofreël as dit by die versorging van jou sonbril kom?
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Moet nooit jou sonbril met papierhanddoeke, snesies of servette afdroog of skoonmaak nie. Die papier is wel baie sag op die vel maar die getekstureerde oppervlak daarvan kan maklik jou lense krap. Gebruik liefs ’n mikrovesel-lappie.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Jy kan steeds nie ’n fout maak met die klassieke vlieënierstyl nie. Dit haal eenvoudig jaar na jaar die modeboeke.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hou jy van die style uit die jare sestig? Hier’s jou kans om een van dié ronde sonbrille aan te skaf – dis terug op die rak.
Die glansryke sonbrille voeg soveel drama en styl by jou uitrusting dat jy maklik pure rolprentster kan voel.
Jy sal nie ’n fout maak met ’n Wayfarer nie – die styl pas almal, ongeag ouderdom en voorkoms. En was die Wayfarer-sonbril al ooit uit die mode?
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.