kategorieë: KalenderOntspanning

Soweto-gospelkoor in Johannesburg

Hulle het al voor wêreldleiers en ander bekendes opgetree, insluitend Nelson Mandela, the Britse Koninklike gesin, President Obama asook Oprah. Hulle het opnames gemaak en konserte gehou saam met verskeie wêreldbekende kunstenaars soos Celine Dion, John Legend, Stevie Wonder en Diana Ross. Dit is die Soweto Gospelkoor van wie ons praat en hulle tree eersdaags by die Wanderers Club in Johannesburg op.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Dié bekende koor het twee Grammy-toekennings ontvang en het ook ’n Emmy ontvang vir hul samewerking met Bono en U2 – hul is dus die mees bekroonde koor in die wêreld.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Wycliffe Bible Translation hou ’n WorldAlive-fondsinsamelingskonsert om hul Bybelvertaling te ondersteun. Die volle prys van elke kaartjie gaan direk aan Bybelvertalingsprojekte in die streek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Meer inligting

Plek: Wanderers Club, Johannesburg

Datum: 2 September 2017

Tye: Die eerste vertoning begin om 15h00 en die tweede vertoning begin om 19h00

Kaartjies: Begin by R150 pp

Kry jou kaartjies hier

Deel
Gepubliseer deur
Catherine Schenck

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

1 day Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

2 days Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

2 days Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

2 days Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

3 days Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.