kategorieë: DrankiesKos

Spinasie, appel en mango gladdejantjie

Resep deur Rediscover Dairy

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

BESTANDELE:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

  • 2 hande vol baba spinasieblare
  • 3/4 appel
  • 2-cm stukkie vars gemmer
  • 1/2 bevrore mango
  • 200ml plein volroomjogurt
  • geroosterde neute en sade, rosyne en ‘n blerts volroomjogurt en kaneel vir garnering

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

METODE:

Voeg die spinasieblare, appel, gemmer, bevrore mango en volroomjogurt in ‘n hoë-aangedrewe menger.

Meng al die bestandele tot mooi glad. Jy kan ‘n klein hoeveelheid water of melk byvoeg om dit net aan die gang te kry.

Gooi jou Gladde Jantjie in ‘n papbakkie en versier die bokant met enigiets waarvoor jy lus voel, soos byvoorbeeld geroosterde neute, sade en rosyne en ‘n blerts volroomjogurt.

Strooi dan ‘n bietjie kaneel oor vir ekstra oemf.

Voedingsinligting:

Nutriënte Porsiegroote – 350g
Proteïene 19.5 g
Sink 2.77 mg
Jodium 135 mg
Foliensuur 92.6 µg
Kalsium 475 µg

Lees ook: Gladdejantjies (Smoothies): vriend of vyand?

Deel
Gepubliseer deur
Karlien Meiring

Onlangse plasings

Leer jou breipatrone beter verstaan

Ons deel breilesse uit ons argiewe.

16 hours Gelede

Gebruik oogomlyner vir langer wimpers

Nie almal is geseënd met lang wimpers óf weet hoe om vals wimpers aan te…

19 hours Gelede

My ma se appeltert

20 hours Gelede

5 lekker hoemoes-resepte

Hou jy van hoemoes? Dan sal 13 Mei vir jou ’n belangrike datum wees. Dié…

2 days Gelede

Is dit hoekom jy maagpyn het?

Waar pyn jou maag? Die presiese plek waar jy die pyn ervaar, kan aandui wat…

5 days Gelede

Hoe om jou dogter groot te maak om sterk en vol selfvertroue te wees

In ons moderne wêreld, waar die uiterlike voorkoms blyk om al hoe belangriker te word,…

5 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.