Die jaarlikse Avon Justine iThemba Walkathon vind vanjaar op Sondag 22, Oktober 2017 by Marks Park in Johannesburg plaas.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Skryf nou in teen dieselfde fooi as verlede jaar – R120. Hierdie aanbod geld net tot 23:45 op Vrydag, 30 Junie 2017 en die inskrywings is beperk tot 1 000.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }iThemba is die Zoeloe-woord vir HOOP en deur die verkoop van spesiale borskanker-pienk lint-produkte het Avon Justine reeds meer as R22 miljoen vir bewustheid en opvoeding van borskanker ingesamel. Lees meer by lgfb.co.za oor werkswinkels vir vroue wat deur aktiewe kankerbehandeling gaan.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Skryf hier in vir die Walkathon
Vir meer navrae kontak support@tixsa.co.za of skakel 071 274 1613.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }Elke persoon wat inskryf, ontvang ’n geskenkpak met bederfgoed waaronder ’n Avon-produk, Justine-produk, T-hemp asook ’n Caxton-tydskrif.
Die adres van die staptog is Marks Park Sportkompleks, Judithweg, Emmarentia, Johannesburg. Bring jou hele gesin en jul woef! Daar is parkeer- en ry geriewe beskikbaar.
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.