Die Stellenberg-tuine het aangepas by die erge droogte wat die Kaap ervaar en nuwe planne vir 300 jaaroue tuine word gemaak! Kry die geleentheid om dié bekende internasionale tuine vanuit die 18de eeu te besigtig en te waardeer. Stellenberg Tuine het 12 areas, wat onder meer insluit: Die Wit Tuin, Paradystuin, Groente Potager, Partierre Tuin, Aromatiese Kruietuin, Wynstoktuin, Tuin met Mure en die Tuin van Bepeinsing insluit.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Waar: 30 Oak Laan, Kenilworth, Kaapstad
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Wanneer: 11 en 12 November 2017 van 09:30-17:30
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Koste beloop R50 per volwassene en kinders o/12 geniet gratis toegang. Slegs kontant word aanvaar.
Ligte verversings is beskikbaar teen R30.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }*Fondse gaan regstreeks na St Joseph’s.
Vir meer inligting, besoek gerus St Joseph’s se webblad by stjosephshome.org.za
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.