kategorieë: Nuut & NouKos

Steriliseer bottels só

Hier is ’n paar wenke:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }
  • Bottels moet geen krake of barste hê nie en silwerskoon wees.
  • Sit die bottels in ’n oondpan wat met ’n skoon vadoek uitgevoer is. Gooi ’n bietjie kookwater in die pan en laat lê die oop bottels daarin. Sit die deksels teen die kante van die pan. Sit in die oond en laat tot by 110 °C warm word. Die bottels moet warm uit die oond kom.
  • Jy kan bottels ook in die mikrogolf steriliseer: Maak halfvol water en kook vir ’n paar minute op die hoogste stelling.
  • Bottels kan ook in ’n skottelgoedwasmasjien gewas word, of in ’n groot kastrol in kokende water gedompel word.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); } '); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }
Deel
Gepubliseer deur
Rooi Rose

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

2 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.