Foto: Peter Whitfield
Steve en Janine se sprokie het in 2014 van voor af begin. Ná agt maande saam kon hy eerlik sê hulle pas bymekaar. In ons in-diepte onderhoud met hom in die Februarie 2014-uitgawe van rooi rose het hy aan joernalis Ilse Salzwedel gesê:
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }“Soos die stukke van ’n ou, geliefde puzzle wat jy weer by jou ouma se huis ontdek het. Al die stukke is nie meer daar nie, en almal het dalk nie meer duidelike prentjies op nie, maar dit pas. Soos ’n storie in ’n sprokiesboek. Die enigste ding wat mense van mekaar weghou, is dikwels die liefde. Ja, die engele het ons nogal gekortwiek.”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Lees die volledige onderhoud hier
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Steve en Janine Hofmeyr. Foto: Facebook (Steve Hofmeyr)
Steve het Maandagoggend nadat Romy-Lee skuins na 8:00 gebore is, die nuus op Twitter bevestig:
Hy het ook vroeër vanoggend op Twitter gespog oor sy klein prinsessie:
As jy wonder hoe die kleinding lyk, hy en Janine het nog nie ’n amptelike foto gedeel nie. Hy het wel op sy Facebookblad aangekondig dat hulle binnekort ’n foto van Romy-Lee met die wêreld gaan deel. Hy het ook dié woorde oor hul eerste paar dae saam met Romy-Lee gedeel:
“Pajamadril het reeds begin. Slaaparmoede sommer op dag een. My Fitbit reken ek het min geslaap en Janine nog minder. Romy-lee is ’n enetjiemens. Lekker hardegat maar soeter as die ander babas (sê pa). Moeder en vader lyk soos kampeerders wat op ’n diamant afgekom het en nie lekker weet wat om daarmee te maak nie. Is mens ooit voorbereid?”
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.