– Deur Bea Lingenfelder Hooffoto: Twitter Follow @AnneMichelleBH
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Strooimandjies of -sakke is een van die stapelitems hierdie somer. Deur die jare is dit vir huisdekor, pieknieks en see-uitstappies gebruik, maar danksy die modekenners kan hierdie item nou in die plek van ’n handsak gedra word. Hoewel Jane Birkin dié modetrend reeds in 1970 aan die wêreld voorgestel het, het modekenners soos Alexa Chung en Camille Charrière tydens 2017-modeweke weer met strooi-bykomstighede aan hul arms gepronk.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Hoewel daar nie perke aan hierdie item is nie, lei ons van die modekenners af dat, hoe meer dramaties jou uitrusting, hoe groter kan die mandjie wees. Hou dit klein en petite wanneer jy ’n ligte en vloeibare somerrokkie dra en wanneer jy effens dramaties gaan met oorbelle, jasse, en so meer, kan jou mandjie meer dramaties wees.
Kikker jou mandjie op met verkillende versierings soos tossels, serpies en kleure om jou voorkoms nog meer op te vrolik.
Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…
Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…
Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…
Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika- …
Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…
Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…
Hierdie webwerf gebruik koekies.