kategorieë: Leefstyl

Stylvolle swart

Swart is afgerond, glansryk en ongelooflik stylvol. Of jy nou verkies om jou meubels in swart te hê of net om jou mure donker te verf, die resultaat sal dramaties wees. Swart is veelsydig en sal selfs kontrasterende items na vore bring. Room, grys en wit is goeie pasmaats as jy nie te donker wil gaan nie. Indien jy kies om meer swart te gebruik, maak seker dat jou meubels en bykomstighede in verskillende teksture en vorms is om dimensie aan die vertrek te verleen.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Verf een muur swart as fokuspunt of hou die res van jou mure lig. Beklemtoon jou swart meubels en bykomstighede. Vermy primêre kleure in die vertrek en fokus op skakerings van grys, room en wit vir afwisseling. Geometriese ontwerpe met swart as basis werk ook goed in so ’n vertrek.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Verskaffers

www.home.co.za

www.weylandts.co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

www.loftliving.co.za

www.monoshop.co.za

www.mrphome.com

Deel
Gepubliseer deur
Cornel Dunn

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

2 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

2 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

3 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

3 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.