Swartwater is ’n fiktiewe dorpie wat in die Overberg afspeel. ’n Mikrokosmos van Suid-Afrika met ’n mengsel van mense wat teen korrupsie en swaarkry veg, smee ’n nuwe identiteit in ’n onseker wêreld.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Phillip word in ’n sel geplaas saam met ’n paar vreeslike antagonistiese selmaats. Hy is egter nie té bekommerd nie en is amper seker daarvan dat hy binnekort ontslaan sal word, maar toe sy borgtogverhoor uiteindelik die lig sien, is dit vir R2 miljoen en skielik vat sy prokureur die pad.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Annelien word in ’n geestelike-instelling opgeneem en Karien lê ’n besoek aan die rehabilitasiesentrum af.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Francois moet aanvaar dat sy huwelik totaal en al verby is, maar hoe kan hy as hy dit nie WIL aanvaar nie? Dit gaan ons op’n wipwarit vol emosies stuur soos hy die vrou wat hy liefhet van selfvernietiging probeer red. Langs die pad bevind hy homself goed toegewikkel in die donker onderwêreld van prostitusie en mensehandel.
Jy wil nie’n episode misloop nie! Kyk Swartwater Dinsdae-aande om 19:00 op SABC 2. Die nuwe seisoen begin op 14 Maart 2017.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Hierdie webwerf gebruik koekies.