kategorieë: Kalender

Treasure Chest Wine Show

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Die Treasure Chest Wine Show is die eerste van sy soort in Suid-Afrika  en is daargestel om transformasie in die wynindustrie aan te spoor, terwyl dit ook die betrokke wynmakers bemagtig om hoër hoogtes te bereik Meer spesifiek sal daar vanaf die staanspoor op 13 swart, Suid-Afrikaanse wynmakers gefokus word, asook 1 BEE Organisasie binne die wynindustrie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Afgesien hiervan poog die Treasure Chest Wine Show ook om ’n platform te skep vir wynkopers, sommeliers en wyn-fanatici om dié wonderlike wyne eerstehands te ervaar. Tog is dit nie net daargestel vir Dus kan jy uitsien om met van Suid-Afrika se voorste wyn-kenners skouers te skuur wanneer jy dié spesiale geleentheid bywoon.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Meer inligting:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Wanneer: 25 – 26 April 2017

Waar: Southern Sun Hotel, Pretoria

Tyd: 15:00 – 20:00

Toegang: Gratis

Deel
Gepubliseer deur
Nicole Kemp

Onlangse plasings

‘Kokkedoor’-kampioene steek R1 miljoen in die sak!

“Rugby, braaivleis, sonskyn”, soos die immergroen klingel lui, is mos in Suid-Afrikaners se bloed. En…

2 hours Gelede

Klein maar kragtig: Jou skildklier kan jou liggaam behoorlik deurmekaarkrap

Deur Christa Swanepoel   “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…

1 day Gelede

Bou jy of breek jy jou kind se selfbeeld?

Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…

1 day Gelede

Die beste tamatiesous

Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…

1 day Gelede

Twee blitsidees met koejawels

Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…

1 day Gelede

‘Die Kwiksilwers’ is hier – maak reg vir ’n film-avontuur soos geen ander nie!

Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…

1 day Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.