kategorieë: DekorLeefstyl

Trots Suid-Afrikaanse dekor

Daar is opvallende elemente soos plantegroei en bokke wat al baie in dekor gebruik is, maar dan kry jy iets soos die Songolo-bank (Haldane Martin) en die seeklippies-bank (Haldane Martin) wat ’n ander tipe ontwerp na vore bring. Dit is iets nuuts!

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

Het jy al van die Wonderbag gehoor? Die (ware) wondersak dien as ’n slow cooker. ’n Nie-elektroniese manier om jou kos gaar te maak. Jy bring jou kos tot kookpunt in ’n pot, haal die pot van die hitte af en plaas dit in die Wonderbag om verder gaar te word. Dit hou jou kos warm – ideaal vir iemand wat heeldag op die pad is. Vir meer inligting, besoek gerus hul webstuiste by wonderbag.co.za

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

5 wenke vir Suid-Afrikaanse dekor

  • Moenie te veel verskillende elemente in een vertrek gebruik nie.
  • Wees versigtig vir ’n bont vertrek.
  • Wanneer daar verskillende patrone en kleure in klein produkte betrokke is, moet jy seker maak die groter elemente (soos meubels of jou muur se kleur) is eenvoudig.
  • Hou by jou styl van versiering – moenie te veel afwyk van die res van jou huis se dekorstyl nie.
  • ’n Leefarea is die maklikste vertrek waarby jy hierdie elemente kan inkorporeer.

Kyk na ons galery vir inspirasie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Verbruikersgids

Chair Crazy | chaircrazy.co.za

Hello Pretty | hellopretty.co.za

Mr. Price Home | mrphome.com

Superbalist | superbalist.com

Wonderbag | wonderbag.co.za

Woolworths | woolworths.co.za

Deel
Gepubliseer deur
Greta Gericke

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

3 days Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

3 days Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

3 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

3 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

4 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

4 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.