kategorieë: tussen-ons-seisoen-1

Tussen Ons: Seisoen 1, Episode 1: Pynlike seks

Dr Jireh Serfontein, algemene praktisyn van Pretoria wat op seksuele gesondheid fokus.
Mariette Snyman is ʼn bekroonde spesialis-joernalis by rooi rose.

Pynlike seks met Dr. Jireh Serfontein: Tussen Ons: Seisoen 1, Episode 1  met Dr. Jireh Serfontein. Podsending deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }

LET WEL: Hierdie episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is en is nie gepas vir kinders nie.

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }

Klik op die speelknoppie om na die episode te luister:

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }

Krediet: Aangebied en geredigeer deur Mariette Snyman, vervaardig deur Hannelie Diedericks, musiek deur Mart-Marie Snyman.

As jy hierdie episode geniet het, luister gerus na episode 2, waar ons gesels oor kontrasepsie

'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }

Meer oor Tussen Ons

In die eerste seisoen gesels ons spesialis-joernalis, Mariette Snyman, elke week met verskeie kenners soos, dr. Jireh Serfontein, dr. Elna Rudolph en dr. Melodie de Jager oor vroue se hartsake, seksuele gesondheid en gelukkige verhoudings. As jy al ooit enige vrae gehad het oor sensitiewe onderwerpe soos pynlike seks, erektiele disfunksie, kontrasepsie, libido, seks en die menopouse, en seksuele etiket, is hierdie reeks vir jou.

Meer oor Episode 1, Seisoen 1 van Tussen Ons

Mariette Snyman gesels met Dr. Jireh Serfontein oor vroulike seksuele gesondheid en pynlike seks. Let wel die episode bevat inligting wat vir volwassenes bedoel is.

Dr Jireh Serfontein, algemene praktisyn van Pretoria wat op seksuele gesondheid fokus: admin@mysexualhealth.co.za, 012 816 8240, www.drjirehserfontein.co.za

Vir meer inligting oor pynlike seks, lees ook: Wanneer seks seer is – wat jy moet weet oor pynlike seks

Wonder jy hoe om die podsending af te laai? Klik hier vir stap-vir-stap aanwysings

Het jy geweet?

Ons het hierdie seisoen 3 podsendings waarna jy kan luister!

Buiten Tussen Ons, het ons die volgende podsendings:

Tee  & Taai Toffies

Bekendes soos Ruda Landman, Cindy Swanepoel, Nadia Beukes, Christel van den Bergh, Lindie Strydom en Werner Stander gesels elke tweede week openhartig met bekroonde joernalis en radio-aanbieder Ilse Salzwedel oor hul doen en late en lief en leed. Boonop gaan hulle probeer om vir luisteraars raad te gee oor hul verhoudings- en lewensprobleme. Gaan dit werk? Luister en oordeel maar! Ons waarborg ’n luisterervaring vol deernis en humor.

Botox, Barbies en Bietse

In dié vervolgverhaal deur Martie Swanepoel neem die bekende aktrise en stemkunstenaar Elize Cawood jou op ’n boeiende reis deur Liesl Burger se lewe. Liesl is ’n kunstenaar wat die plooie van haar man se verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe botox. Gedurende die 16 episodes gaan jy elke week saam met haar lag en ’n bietjie huil. En dalk jou vrouwees herontdek … Jy sal dit nie wil misloop nie!

Deel
Gepubliseer deur
Caxton magazines staff

Onlangse plasings

Geniet serums met African Extracts-rooibosvelsorg wat jou vel red

Dit bevat bio-aktiewe rooibos-antioksidante en alles van die jongste wetenskap om jou vel goed te…

1 day Gelede

Juanita du Plessis is terug met ‘n nuwe enkelsnit op haar verjaardag!

Juanita du Plessis, een van Suid-Afrika se mees geliefde sangeresse, is terug met ’n splinternuwe…

1 day Gelede

Vyf-vinnige-vrae-Vrydag met die musiekgroep Posduif oor hul nuwe album

Posduif, die gewilde Afrikaanse musiekgroep, het weer ons land se radiogolwe laat vlam vat met…

2 days Gelede

10 redes waarom jy die Mei-uitgawe van rooi rose móét lees!

Aanhouer wen Natasha Joubert is in 2020 as tweede prinses in die Mej Suid-Afrika-  …

2 days Gelede

Hoe om jou wit tekkies te was

Die meeste van ons is mal daaroor om ’n splinternuwe paar wit "sneakers" aan te…

2 days Gelede

As die onheil jou tref

Deur Anys Rossouw Mooiweerdae en onweer-dae kom en gaan in elke mens se lewe. Die…

2 days Gelede

Hierdie webwerf gebruik koekies.