Die Namibies-gebore Victoria Secret-model, Behati Prinsloo, verwag haar eersteling saam met haar Maroon 5-man, Adam Levine! Bronne na aan die paartjie het die swangerskap bevestig, maar Behati en Adam moet dit nog self bekendmaak.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-1'); }); document.write(''); }Adam het in Augustus 2014 aan Ryan Seacrest verklap dat hy baie kinders wil hê. “I want to have 100 kids. I want to have more kids than is socially responsible,”
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-6'); }); document.write(''); }Bron: People Magazine
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-2'); }); document.write(''); }Op die plaaslike front het voormalige Binnelanders-aktrise Desiré Gardner, wat op 9 Maart 2016 vir die laaste keer in dié sepie verskyn het, aangekondig dat sy haar tweede baba verwag. Haar eersteling is in 2012 gebore (*lees die artikel hier). Desiré sal ook binnekort in die kykNET-sepie, Suidooster te sien wees.
'); googletag.cmd.push(function() { googletag.display('dfp-300x250-3'); }); document.write(''); }
Behati Prinsloo, Instagram
Deur Christa Swanepoel “Dit het gevoel of ek per ongeluk my energiekraantjie oop vergeet…
Selfs die mooies, slimmes en sterkes onder ons sukkel soms met ’n swak selfbeeld. Gee…
Ek gebruik dié basiese tamatiesous altyd as pastasous. Dis min of meer dieselfde vir my…
Trope toe met koejawels in die kombuis! rooi rose se kosredakteur, Vickie de Beer, deel…
Kwiksilwer, die vintage Ford Granada in die speelfilm Die Kwiksilwers, is nie sommer enige kar…
Soos die Kaapse winter begin toesak op Ruiterbosch lyk dit of dinge wel warm…
Hierdie webwerf gebruik koekies.